Snymeester 960 HVMKR3C1

Voortrekker neem deel aan meeste van die sportsoorte wat die Universiteit van Pretoria vir koshuise bied.  Dit sluit in: Rugby, krieket, hokkie, ens.  Die ouens neem ook deel aan individuele sportsoorte soos fietsry, atletiek, skaak en muurbal.

Die eerstejaars neem spesifiek deel aan die jaarlikse Ienkatletiek byeenkoms, Ienk Swemgala en 0/19 proewe in rugby.

Koshuissport Prestasies:

Rugbyliga wenners 2006
Rugby 2004 - 2005: speel in die koshuis tweede liga finaal
Rugby Sewes 2006:  speel in die finaal.
Hokkie 2004 - 2006:  speel in die koshuis eerste liga semi-finale
Die Tuks Njala rugbyspan het al by geleentheid totaal uit Voortrekkermanne bestaan.
Rugby 2014 –Wen Rugby Finaal
Rugby 2015 – Speel in die Semi-Finaal

Individuele Sport Prestasies:

Stefan Nawrattel - Tuks 0/19 rugby
Erich Schmidt - Tuks 0/20 rugby
Leon Fourie - Tuks atletiek
Peter Coston - Tuks atletiek
Billy Longland - Tuks onderwaterhokkie
Zoon Cronje - Tuks fietsryspanbestuurder
Jaco Pienaar - Tuks Krieket
David Dreyer - SA skerm
Thomas Dreyer - SA swem en lewensredding
Jean Nel - SA Yshokkie
Danie Nel - SA Gholf
Rinaldo Morgia – Driekamp Nasionale atleet
Basson Engelbrecht – Driekamp Nasionale atleet
Burger Kriel – Pumas Rugby
Andre Accerman – Tuks Rugby
Ryan Accut – Tuks Rugby
Burger Kriel – TUKS Rugby
Stefano Segatto – SA Crossfit atleet

In Voortrekker word deelname aan verskeie sportsoorte sterk aangemoedig.  'n Gesonde liggaam huisves tog 'n gesonde gees!
 

Klik op die foto vir groter weergawe:

Sportfoto1t
Sportfoto2t
Sportfoto3t
Sportfoto4t
[Tuisblad] [Geskiedenis/Kultuur] [Alumini/HK] [Akademie] [Sport] [Sosiaal] [Aansoeke] [Kontak Ons]